Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kuier

Feb 27 2025
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!

BOODSKAPPE

ONS LESERS vertel… • In ’n piepklein biblioteek tower ’n raakvatvrou ’n verbeeldingswêreld en veilige hawe op vir behoeftige kinders

DIÉ ADAMS FAMILY VAT OOR • Dis nooit te laat vir eerstes nie, en op 80 vat Boeta Maan saam met sy seuns, Emo en Loukmaan, ons op ’n nostalgic reis van toeka tot hul eerste keer saam in die spotlight

ONGEKENDE PYN OOR VERLIES VAN SY 'QUEEN OF THE SEAS' • Sy siel sal nie rus voor hy nie antwoorde het oor die dag toe sy vrou tydens ’n duikbootoefening wat skeefgeloop het, gesterf het nie, sê dié hartseer pa

MIV/VIGS-TYDBOM NÁ TRUMP GELD ONTTREK • ’n Tydbom het begin aftik vir NGOs in die MIV/vigsveld ná Amerika se president, Donald Trump, die geldkraan vir al hul staatsbefondsing na SA gestop het. Wat beteken dít vir pasiënte van dié NGOs?

'ONS BABADROOM NOU IN ALLAH SE HANDE' • Die hunkering na ’n tweede kind het A’eesha Petersen (36) geestelik en fisiek afgetakel. Haar lang vrugbaarheidsreis lê besaai met teleurstelling en selftwyfel, selfs depressie, en emmersvol trane oor haar endometriose-stryd. Tog het sy dapper bly glimlag vir die buitewêreld . . .

KIM OP HAAR EIE KOERS • Moenie haar vra om een passie te kies nie, want dié aktivis is ewe gemaklik as aktrise én kampvegter vir seksuele gesondheid

'MY PAD VAN SHACK NA HEILIGDOM' • Hy is die lewende bewys dat daar hoop is vir verslaafdes en gangsters wat dink daar is nie uitkomkans nie

Laurian VAT RAAK • Sy het met ’n ompad in die rugbywêreld beland en toe sommer vinnig opgang gemaak – eers as speler en nou as baanbrekerafrigter

STIL ELTON EMPOWER HOMSELF • Sy gesig is so bekend soos Namakwaland se daisies, maar wat kykers dalk nie weet nie, is hoe Elton Landrew se bykans 30 jaar in die vermaakbedryf hom as mens en akteur gevorm het

O, FRIKKADEL • Frikkadelle is gunstelinge op vele etenstafels. Ons maak van tradisionele soorte tot 'n Oosterse weergawe

BRUIN IS DIE NUWE SWART! • Mocha mousse is Pantone se wenkleur van die jaar – ’n sagte bruin met subtiele grys ondertone. Dié celebs wys hoe jy dié kleur en al sy skakerings vir jóú kan laat werk

WAT'S IN & WAT'S UIT? • Lus vir ’n update in jou skoonheidsroetine? Ons vertel jou wat is in en wat is uit

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ’n mediese probleem?

ENERGIEDRANKIES: 'N SKOP OF SKOK? • Daai energiedrankie wat soos ’n quick fix lyk, hou eintlik baie gevare in. Dink twee keer voor jy een nadertrek

DIE SYFERS

INGESKAKEL OP GEESTESWELSTAND • Aanlyn koop is al amper die norm, maar kan jy ook op dié manier sielkundige hulp kry?

BOU SÓ JOU ONLINE PRESENCE • Daar’s deesdae influencers of content creators om elke hoek en draai, maar is dit maklik om dit in ’n loopbaan te omskep?

WIL JY YOUTUBE EXPLORE? ONS HET RAAD

HIER IS 10 BASIESE STAPPE OM 'N PODCAST TE BEGIN

5 MANIERE OM SIDE HUSTLE VÍR JOU TE LAAT WERK • Die belt word ál stywer getrek, en ’n bietjie ekstra inkomste kan baie help. Kan ’n side hustle die regte skuif vir jou wees?

HUISWERK-AKSIEPLAN • Ouers is dikwels onseker of – en hoe baie – hulle moet help met huiswerk. Hier’s wat die kenners sê

SOEK-SOEK • DAAR IS 10...

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 70 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Feb 27 2025

OverDrive Magazine

  • Release date: February 21, 2025

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans