Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kuier

Jan 16 2025
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!

BOODSKAPPE

ONS LESERS vertel… • Dié jong vrou het haarself uit ’n donker put gelig met geloof, professionele hulp en poësie

IN DIE BESTE SEISOEN VAN HAAR LEWE • Sy het bekend geraak as mediapersoonlikheid, maar ná net ’n paar minute in Zuraida Jardine se geselskap besef jy gou dié vrou straal ’n diepte en menslikheid uit wat haar soos ’n jarelange vriendin laat voel

‘LET’S GO FOR A RIDE’ – ONTVOER VIR GELD • Ontvoerings oor Suid-Afrika heen het die afgelope jaar erg toegeneem. Tendense wys dis nie net die rykes wat geteiken kan word nie, maar ook gewone mense. Is daar rede tot paniek?

MY LIEFDE VIR MY KINDERS LAAT MY DEURDRUK • ’n Ma vertel van haar emosionele reis met twee vroeggebore babas, en haar jongste – by wie Downsindroom gediagnoseer is – wag op ’n hartoperasie

‘MY GRIEF CASE IS WEGGEGOOI’ • Dis ’n ander Alistair wat meer as ’n jaar later terugkyk op ’n donker tyd in sy lewe, en deel hoe hy sy pad daaruit gekerf het

EENDAG IS NÓÚ! • Dié couple het hul liefde vir reis omskep in ’n loopbaan waarvoor hulle ’n onblusbare passie het, en in die proses hulself gevind

’N WEN-‘AREND’ IN DIE DUIFHOK • Sy van is simbolies van ’n koningroofvoël, maar die wen-teler en -vlieër William Arendse is eintlik ’n duif-ou

THAMEENAH KÓÓK! • Dié borrelende jong vrou het al meer bereik as wat meeste mense in ’n leeftyd inpas, en dis maar net die begin

YS-LIK LEKKER! • Koel dié somer af met ons lekker yskoue nageregte. Dis maklik om te maak, want jy gebruik sommer gekoopte roomys

MODELMOOI IN 10 STAPPE • ’n Full face-beat is dalk nie iets waarvoor jy elke dag kans sien nie, maar hier is jou 10-punt-kontrolelysie vir ’n glow-up wanneer jy wil skitter

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

Met kos in gedagte • Kosblikke hoef nie ’n nagmerrie te wees nie, en gesonde kos en peuselgoed hoef nie vervelig te wees nie. Verhoog jou kind se energie om hulle te help konsentreer en meer selfvertroue te gee met dié idees vir maklike en watertand versnaperings.

Skryfbehoeftes & kreatiwiteit • Om skryfbehoeftes te koop, kan oorweldigend voel, veral as jy meer as een kind op skool het. Hier is ’n paar wenke vir jou inkopielys.

Klein liefdesnotas vir ’n groot hupstoot • Daar is iets besonders aan ’n onverwagte boodskap van iemand vir wie jy lief is. Ken jy daai glimlag wanneer jy ’n teksboodskap van iemand na aan jou hart kry, en dit keer ’n frons dadelik onderstebo? Dieselfde kan vir kinders gedoen word.

Lyk goed, voel fantasties! • Trek aan met die oog op sukses deur die nodige skoolklere te koop voor die terugskool-toe-stormloop. Met PEP se reeks noodsaaklikhede is dit maklik om goed te lyk in kwaliteit wat jy weet jy kan vertrou.

Laagste pryse vir skooldrag

PEP staan agter jou met rugsakke

Skep selfvertroue • Ons wil almal hê ons kinders moet selfversekerd grootword en vir alles bevoeg voel. Hier is ’n paar maklike wenke om jou kleingoed te help om hul selfbeeld te bou.

VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ’n mediese probleem?

WAT JY MOET WEET OOR MANLIKE INFERTILITEIT • Om te hoor jy is onvrugbaar kan die begin wees van ’n lang en eensame pad, maar daar is hulp en hoop

KOOP LIEWER TYD, NIE DINGE • Stel doelwitte vir die nuwe jaar wat...

Expand title description text
Frequency: Every other week Pages: 70 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jan 16 2025

OverDrive Magazine

  • Release date: January 10, 2025

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans